Afrikaanse Debatskompetisie

Afrikaanse Debatskompetisie

Opwindende nuus!! Con Spirito Kultuurvereniging bied vanaf 2021 ’n Afrikaanse Nasionale Debatskompetisie aan. Hierdie is ‘n baie gewilde kompetisie vir leerders vanaf gr 6 tot 12.

Druk op die skakel hieronder om meer uit te vind:

Debat brosjure
Debat Beoordeelstaat

DEBATSONDERWERPE 2025

Grade
Graad 6 - 7 Voorstanders Buitemuurse aktiwiteite in laerskole word vir erkenning beoefen.
Teenstanders Buitemuurse aktiwiteite in laerskole word nie vir erkenning beoefen nie.
Graad 8 - 9 Voorstanders Afrikaanse mense word in die Suid-Afrikaanse vermaaklikheidswêreld afgekraak.
Teenstanders Afrikaanse mense word nie in die Suid-Afrikaanse vermaaklikheidswêreld afgekraak nie.
Graad 10 - 12 Voorstanders Die herinstelling van tegniese fokusskole in Suid-Afrika is noodsaaklik.
Teenstanders Die herinstelling van tegniese fokusskole in Suid-Afrika is nie noodsaaklik nie.

Debat Gallery 2021


Debat Gallery 2021

FEDERASIE VAN AFRIKAANSE KULTUURVERENIGINGE fak

By die FAK kyk ons nie terug nie, ons vier die verlede en bou ons toekoms daarop fak 

fak