About Us

By Con Spirito glo ons daaraan om 'n positiewe bydrae te lewer tot ons deelnemers se ervarings en daarom bied ons gereeld werkswinkels vir ons deelnemers, ouers en onderwysers.  

Druk op die volgende skakels in om meer hieroor uit te vind:
-  Redenaars Werkswinkel Secunda:  24-Jan-2020

- Redenaars Werkswinkel Johannesburg - Laerskool Jan Cilliers: 21-Jan-2020
- Redenaars Werkswinkel Johannesburg - Helpmekaar Kollege:  3-Feb-2020

- Redenaars Werkswinkel Boksburg - Laerskool Westwood: 28-Feb-2020

© Copyright 2019 Con Spirito - All Rights Reserved
Designed by DIGIwebz